top of page

#Mareemaaltwee

Wanneer
04 Apr 2026, 14:30
Waar
Mountain View Game Ranch,
South Africa
Details
Location
Getting There
My liefde vir jou is bo alles en almal.
‘n Lewe sonder jou is vir my ondenkbaar,
saam is ons ‘n pragtige plek om te wees.
Vir ewig begin nou.
Met jou is ek heel.
PHOTO-2025-11-20-07-43-57 2_edited.jpg
En as ek voor jou staan
sal ek weet;
ek is vir jou gemaak.
Na jou liggaam is ek geskape
na jou maat gevorm,
ek is gensy uit jou been
jou denke sal myne omhels
jou begin sal myne wees
jou einde my einde.
Gifts

PRAKTIESE PUNTE

  • Verblyf - Daar is verblyf op Mountain View vir al die gaste! Kontak asseblief vir Tonia @ Mountain View Game Ranch om verblyf te bespreek.

  • Kleredrag - Semi-formeel; gemak en gees word geprioritiseer

  • Trougeskenke - Julle teenwoordigheid is ons enigste hartsbegeerte! Sou julle graag ‘n bydrae tot ons toekoms wou maak, sal ‘n fiansiele bydrae waardeer word.

  • Lees asseblief die elektroniese dokumente  ten opsigte van Mountain View om van baie belangrike inligting kennis te neem.

RSVP

RSVP

28 . 2 . 26
bottom of page